Exodus 36:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En vir die ander kant van die tabernakel wat na die noordelike hoek toe is, het hy twintig style gemaak, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ook vir die noordelike muur het hulle twintig rame gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het ook vir die ander sykant van die tabernakel, aan die noordekant, twintig style gemaak |
| Afrikaans 1983 | Vir die ander kant van die tabernakel, die noordekant, het hulle ook twintig rame gemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die ander sykant, aan die noordekant van die tabernakel, het hy twintig planke gemaak |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [25-26] Vir die muur aan die oorkant, aan die noordekant, het hulle ook twintig panele met 40 voetstukke gemaak. |