Exodus 36:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het style vir die tabernakel gemaak; twintig planke vir die suidekant suidwaarts: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het twintig panele gemaak vir die suidelike muur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het die style vir die tabernakel gemaak: twintig style aan die suidekant, na die suide toe. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het twintig rame gebruik vir die raamwerk aan die suidekant, die regterkant van die tabernakel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vir die suidekant van die tabernakel twintig planke gemaak, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [23-26] Hulle het 20 rame vir die suidekant en 20 vir die noordekant van die tempel-tent gemaak. Hulle het ook 40 silwer voetstukke gemaak vir elke kant. Hulle het die voetstukke onder die rame gesit, twee voetstukke onder elke raam waar die twee houtpenne is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het twintig panele gemaak vir die suidelike muur van die tent. |