Exodus 36:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die lengte van 'n styl was tien el, en die breedte van 'n styl anderhalf el.
Afrikaans (NLV) 2011 Elke paneel was vyf meter hoog en 75 sentimeter breed.
Afrikaans 1933/1953 Die lengte van die styl was tien el, en anderhalf el die breedte van elke styl.
Afrikaans 1983 Elke raam was vyf meter lank en 'n driekwart meter breed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elke plank was tien el lank, en een en 'n half el breed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elke raam was tien el lank en een en 'n halwe el breed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elke paneel was vyf meter hoog en 75 sentimeter breed.