Exodus 36:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het vyftig koperhake gemaak om die tent saam te voeg, sodat dit een kon wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het hakies van koper gemaak om deur die lissies te haak sodat die twee stelle aanmekaargesit kon word om een dubbele vel te vorm. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het ook vyftig koperhakies gemaak om die tent saam te voeg, sodat dit een geheel was. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het vyftig bronshakies gemaak om die tent aanmekaar te hou sodat dit een geheel kon wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vyftig bronshakies gemaak om die dele van die tent saam te heg, sodat dit een geheel vorm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het 50 brons hakies vasgewerk om die tent se stukke materiaal aan mekaar vas te maak, sodat dit een tent kon wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het ook 50 koperhakies gemaak om deur die lussies te haak sodat die twee velle op mekaar een dubbelvel kon vorm vir die middelste laag van die tent se dak. |