Exodus 36:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het vyf tentdoeke afsonderlik saamgevoeg en ses tentdoeke afsonderlik.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het vyf stukke gebruik om een stel te maak. Vir die tweede stel het hulle die ander ses stukke gebruik.
Afrikaans 1933/1953 En hy het vyf van die tentdoeke besonders aanmekaargewerk en ses van die tentdoeke besonders.
Afrikaans 1983 Hulle het eers vyf stukke aanmekaar gewerk en toe die ses ander stukke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het vyf tentdoeke aan mekaar vasgewerk om 'n eenheid te vorm, en so ook die ander ses tentdoeke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het eers vyf stukke materiaal aan mekaar vasgewerk en toe het hulle die ander ses stukke aan mekaar vasgewerk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hiervan het hulle twee stelle opgemaak. Hulle het vir die een stel vyf stukke materiaal op mekaar gesit en aan mekaar vasgewerk. Vir die ander stel het hulle ses stukke gebruik.