Exodus 36:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die lengte van een tentdoek was dertig el, en vier el was die breedte van een tentdoek; die elf tentdoeke was een grootte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elkeen van die stukke materiaal was presies dieselfde grootte. Elkeen was vyftien meter lank en twee meter breed. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die lengte van elke tentdoek was dertig el, en die breedte van elke tentdoek vier el: die elf tentdoeke het een maat gehad. |
| Afrikaans 1983 | en elke stuk materiaal was vyftien meter lank en twee meter breed. Die elf stukke was almal presies ewe groot. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elke tentdoek was dertig el lank en vier el breed. Die elf tentdoeke het dieselfde afmetings gehad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke stuk materiaal was 30 el lank en vier el breed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al elf stukke was presies ewe groot. Elkeen was vyftien meter lank en twee meter breed. |