Exodus 36:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die vyf gordyne aan mekaar gekoppel, en die ander vyf gordyne het hy aan mekaar gesit.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het vyf stukke op mekaar gepas en aanmekaargewerk om een stel te vorm. Met die ander vyf het hulle ’n soortgelyke tweede stel gemaak.
Afrikaans 1933/1953 En hy het vyf van die tentdoeke aanmekaargewerk, die een aan die ander; en weer vyf tentdoeke het hy aanmekaargewerk, die een aan die ander.
Afrikaans 1983 Die stukke materiaal is vyf-vyf aanmekaar gewerk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het vyf van die tentdoeke aan mekaar vasgewerk, en so ook die ander vyf tentdoeke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het eers vyf stukke materiaal aan mekaar vasgewerk, en toe die ander vyf stukke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het dit op mekaar gepas en daarvan twee identiese stelle gemaak. Vir elke stel het hulle vyf stukke materiaal op hulle lengte aan mekaar vasgewerk.