Exodus 35:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en oniksstene en klippe om vir die skouerkleed en vir die borstas te sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | oniks en ander edelstene wat in die skouerkleed en borssak van die hoëpriester gesit kan word. |
| Afrikaans 1933/1953 | en oniksstene en stene om in te lê, vir die skouerkleed en die borstas. |
| Afrikaans 1983 | oniks en ander edelstene waarmee die skouerkleed en borssak van die hoëpriester versier kan word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | •oniksstene en edelstene as monterings vir die efod en die borstas. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Of hulle moet oniks en ander edelstene bring om vas te sit op die priester se skouer-kleed en borssak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit kan ook oniks of ander halfedelstene wees wat op die skouerstuk en die sak voor Aäron se bors vasgesit kan word.” |