Exodus 35:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en olie vir die kandelaar en speserye vir salfolie en vir die reukwerk van speserye, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | olie vir die lampe, balsem vir salfolie en vir geurige wierook, |
| Afrikaans 1933/1953 | en olie vir die kandelaar en speserye vir die salfolie en vir die reukwerk van speserye; |
| Afrikaans 1983 | olie vir die lampe, balsem vir salfolie en vir geurige wierook, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | olie vir die kandelaar, speserye vir die salfolie en vir die geurige reukwerk; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | of olyf-olie vir die lampe, of balsem vir die salf-olie en vir die wierook. Ek hou daarvan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit kan olie vir die lampe van die ligstaander wees, of kruie vir die salfolie en die wierookoffers. |