Exodus 35:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Neem uit julle midde 'n offer aan die HERE; goud en silwer en koper,
Afrikaans (NLV) 2011 Gee vir die Here ’n vrywillige offer uit julle besittings. Almal wat bereid is, kan enigiets van die volgende vir die Here bring: goud, silwer of koper,
Afrikaans 1933/1953 Neem van julle besittings 'n offergawe aan die HERE. Laat elkeen wat gewillig is in sy hart, dit bring, die offergawe van die HERE: goud en silwer en koper;
Afrikaans 1983 Julle moet uit julle besittings 'n offergawe vir die Here gee. Elkeen wat vrywillig 'n offergawe vir die Here wil gee, moet dit bring: goud, silwer, brons,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ‘Neem van wat julle het 'n •wydingsgeskenk vir die Here. Elkeen wie se hart gewillig is, moet dit bring – 'n wydingsgeskenk vir die Here: goud, silwer en brons;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) julle moet van julle goed neem en vir Hom 'n present gee. Elkeen wat graag iets wil gee, moet 'n present vir die Here bring: goud of silwer of brons,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) dat julle vir Hom geskenke sal bring. Julle kan kies wat julle vir die Here gaan bring: dit kan van goud, silwer of brons gemaak wees;