Exodus 35:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het met die hele vergadering van die kinders van Israel gespreek en gesê: Dit is die woord wat die HERE beveel het deur te sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het vir die vergadering van die Israeliete gesê: “Dit is wat die Here beveel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het Moses die hele vergadering van die kinders van Israel toegespreek en gesê: Dit is die saak wat die HERE beveel het: |
| Afrikaans 1983 | Moses het ook vir die hele gemeente Israel gesê: “Dit is die opdrag van die Here: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het vir die hele volksvergadering van die Israeliete gesê: “Dit is die opdrag wat die Here gegee het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het vir al die Israeliete gesê: “Die Here het gesê |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het verder vir almal wat daar bymekaar was, gesê: “Die Here verwag van julle |