Exodus 35:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en in die kap van klippe, om dit te stel, en in houtsneewerk, om enige listige werk te maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy kan edelstene bewerk en dit monteer en ook houtsnywerk doen. Hy is in staat om enige kunswerk te maak.
Afrikaans 1933/1953 en deur snywerk in stene wat ingelê moet word, en deur houtsnywerk -- om werksaam te wees in allerhande kunsarbeid.
Afrikaans 1983 edelstene verwerk en monteer, en houtwerk doen. Hy sal enige werk kan doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en vir die bewerking van edelstene vir monterings, en die bewerking van hout – om dit vindingryk te doen met al die nodige vakmanskap.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy kan juwele maak van edelstene en hy kan houtwerk doen. Hy kan al die werk doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy kan edelstene bewerk en houtsnywerk doen en enige kunswerk maak.