Exodus 35:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het hom vervul met die gees van God, in wysheid, in verstand en in kennis en in allerhande kunswerk; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God se Gees gee vir hom die verstand, die kennis en die vaardigheid vir die werk wat gedoen moet word. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Hy het hom met die Gees van God vervul, met wysheid, met verstand en met kennis en bekwaamheid vir allerhande werk; |
| Afrikaans 1983 | Die Here het hom toegerus met sy Gees sodat hy met vaardigheid, insig en verstand enige werk kan doen: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hom met die Gees van God vervul – met wysheid, met insig en met kennis en al die nodige vakmanskap – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het vir Besaleël wysheid en 'n goeie verstand gegee. Hy kan al die werk goed doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God se Gees gee aan hom die verstand en die insig, die kennis en die vaardigheid |