Exodus 35:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Moses aan die kinders van Israel: Kyk, die HERE het Besáleël, die seun van Uri, die seun van Hur, uit die stam van Juda, by die naam geroep;
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het vir die Israeliete gesê: “Die Here het Besaleël, die seun van Uri uit die Judastam gekies.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het Moses aan die kinders van Israel gesê: Kyk, die HERE het Bes leël, die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Juda, by sy naam geroep;
Afrikaans 1983 Moses het vir die Israeliete gesê: “Kyk, die Here het vir Besaleël uitgekies vir die werk. Hy is 'n seun van Uri, seun van Gur uit die stam Juda.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het vir die Israeliete gesê: “Kyk, die Here het Besaleël, seun van Uri, seun van Gur, van die stam van Juda, by die naam aangewys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het vir die Israeliete gesê: “Die Here het vir Besaleël gekies om die werk te doen. Besaleël is die seun van Uri, en Uri is die seun van Gur. Besaleël is van die Juda-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het Moses vir die Israeliete gesê: “Die Here het Besaleël as leier gekies om die tent te maak. Hy is Uri se seun. Sy oupa is Gur. Hulle is uit Juda se familie.