Exodus 35:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle mag geen vuur aansteek in julle wonings op die sabbatdag nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Op daardie dag mag julle selfs nie vuur in julle huise maak nie.”
Afrikaans 1933/1953 Julle mag op die sabbat geen vuur aansteek in enigeen van julle woonplekke nie.
Afrikaans 1983 Julle mag op die sabbat geen vuur in enige van julle wonings maak nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle mag nie op die Sabbatdag 'n vuur aansteek in enige van julle woonplekke nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moenie by julle huise vuur maak op die Sabbatdag nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op die rusdag mag julle glad nie vuur maak waar julle woon nie.”