Exodus 35:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die owerstes het oniksstene en klippe gebring om te sit, vir die skouerkleed en vir die borstas; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die leiers het onikssteen en die ander edelstene geskenk wat vir die skouerstuk en die borssak nodig was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die owerstes het die oniksstene gebring en die stene om in te lê, vir die skouerkleed en die borstas, |
| Afrikaans 1983 | Al die leiers het oniks en ander edelstene gebring om dit op die skouerkleed en op die borssak te monteer; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die leiers het oniksstene en ander edelstene vir die monterings op die efod en die borstas gebring, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die leiers het oniks en ander edelstene gebring om vas te sit op die priester se skouer-kleed en borssak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die leiers van die volk het die onikssteen en die ander edelstene geskenk waarop gegraveer moes word en op Aäron se skouerstuk en die sak voor sy bors vasgesit moes word. |