Exodus 35:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die vroue wie se hart hulle in wysheid aangewakker het, het bokhaar gespin. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vroue wat gewillig was en dit kon doen, het bokhaar gespin. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al die vroue wie se hart hulle opgewek het deur kunsvaardigheid, het die bokhaar gespin. |
| Afrikaans 1983 | Elke begaafde vrou wat graag wou, het die bokhaar gespin. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die vroue wie se harte hulle daartoe beweeg het en wat oor die nodige vaardigheid beskik het, het die bokhaar gespin. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die vroue wat dit graag wou doen, het baie mooi bokhaar-materiaal geweef. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vroue wat dit kon doen, het bokhaar geweef. |