Exodus 35:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele vergadering van die kinders van Israel het van Moses af weggegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Almal van die vergadering is toe weg van Moses af. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die hele vergadering van die kinders van Israel van Moses af weggegaan. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die hele gemeente weggegaan van Moses af, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele volksvergadering van die Israeliete het van Moses af weggegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die Israeliete het weggegaan van Moses, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat Moses met hulle gepraat het, het almal uitmekaargegaan. |