Exodus 35:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | die penne van die tabernakel en die penne van die voorhof en hulle toue, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die tentpenne vir die tabernakel en vir die binnehof met hulle toue; |
| Afrikaans 1933/1953 | die penne van die tabernakel en die penne van die voorhof met hulle lyne; |
| Afrikaans 1983 | die penne van die tabernakel, die penne van die voorhof met hulle toue; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die tentpenne van die tabernakel en die tentpenne van die binneplein met hulle toue; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die penne vir die tempel-tent, die penne vir die oop stuk grond en hulle toue, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die kopertentpenne en hulle toue waarmee die tent en die binnehof geanker moet word; |