Exodus 35:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) die behangsels van die voorhof, sy pilare en hulle voetstukke, en die behangsel vir die deur van die voorhof,
Afrikaans (NLV) 2011 die materiaal vir die muur rondom die binnehof; die regop pale en hulle voetstukke; die gordyn by die opening van die binnehof;
Afrikaans 1933/1953 die behangsels van die voorhof, sy pilare en sy voetstukke, en die bedekking van die poort van die voorhof;
Afrikaans 1983 die gordyne van die voorhof, die style met hulle voetstukke, die afskorting vir die deur van die voorhof;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die behangsels vir die binneplein, die staanders en die voetstukke, en die gordyn vir die ingang van die binneplein;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die gordyne om die oop stuk grond, hulle pale en hulle voetstukke, en die gordyn in die ingang na die oop stuk grond,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die muur rondom die binnehof met sy regop pale en hulle kopervoetstukke en die gordyn by die ingang van die binnehof;