Exodus 35:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | die brandofferaltaar met sy koperrooster, sy draaghoute en al sy voorwerpe, die waskom en sy voet, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die brandofferaltaar met alles wat daarby hoort; sy koperrooster en die pale waaraan dit gedra word; die waskom en sy voetstuk; |
| Afrikaans 1933/1953 | die brandofferaltaar met sy traliewerk van koper, sy draaghoute en al sy gereedskap; die waskom met sy voetstuk; |
| Afrikaans 1983 | die brandofferaltaar met al sy toebehore, sy bronstraliewerk waaraan die draaghoute vas kom, die waskom met sy voetstuk, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die brandofferaltaar met sy traliewerk van brons, die draaghoute en al sy toebehore, die waskom en sy voetstuk; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die brandoffer-altaar en die brons tralies wat rondom die altaar is, sy dra-pale en alles wat by hom moet wees, die was-skottel en sy voetstuk, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die groot altaar buite waarop die offers verbrand word met sy koperrooster en drahoute en toerusting; die koperbak op sy voetstuk waar die priesters hulleself was; |