Exodus 35:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en die reukaltaar en sy draaghoute en die salfolie en die reukwerk van speserye en die behangsel vir die deur by die ingang van die tabernakel,
Afrikaans (NLV) 2011 die wierookaltaar en die pale waaraan dit gedra word; die salfolie en die geurige wierook; die gordyn by die ingang van die tabernakel;
Afrikaans 1933/1953 en die reukaltaar met sy draaghoute, en die salfolie en die reukwerk van speserye, en die bedekking vir die ingang van die tabernakel;
Afrikaans 1983 die wierookaltaar met sy draaghoute, die salfolie, die geurige wierook en die afskorting vir die deur van die tabernakel;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die altaar vir die reukwerk, en sy draaghoute, die salfolie en die geurige reukwerk, en die toegangsgordyn by die ingang van die tabernakel;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die wierook-altaar en sy dra-pale, die salf-olie, die wierook en die gordyn in die ingang waar die mense by die tempel-tent ingaan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die kleiner altaar vir die wierook met sy drastokke; die salfolie wat gemeng moet word en die wierook; die gordyn by die ingang van die tent;