Exodus 35:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook die kandelaar vir die kandelaar en sy meubels en sy lampe, met die olie vir die kandelaar, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die kandelaar en alles wat daarby hoort; sy lampies met hulle olie; |
| Afrikaans 1933/1953 | en die kandelaar tot verligting, met sy gereedskap en sy lampe, en die olie vir die kandelaar; |
| Afrikaans 1983 | die kandelaar met sy toebehore, die lampe met hulle olie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die menora vir lig, met sy toebehore en sy lampe, en die olie vir die lig; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die lampstaander en alles wat by hom moet wees, sy lampe en die olyf-olie vir die lampe, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die ligstaander wat die tent verlig en alles wat daarvoor nodig is; sy lampies en hulle olie; |