Exodus 35:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die tafel en sy draaghoute en al sy gereedskap en die toonbrode, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die tafel met die pale waaraan dit gedra word en al sy toebehore; die offerbrood; |
| Afrikaans 1933/1953 | die tafel met sy draaghoute en al sy gereedskap, en die toonbrode; |
| Afrikaans 1983 | die tafel met sy draaghoute en al sy toebehore en die offerbrood; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die tafel met sy draaghoute en al sy toebehore, en die vertoonbrode; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die tafel en sy dra-pale en alles wat by hom moet wees, die offer-brood, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die tafel waarop die brode neergesit word met sy drahoute en sy toerusting; |