Exodus 35:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die ark en sy draaghoute, met die versoendeksel en die voorhangsel van die deksel, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die ark met sy drahoute; die deksel daarop en die gordyn wat dit afskort; |
| Afrikaans 1933/1953 | die ark en sy draaghoute, die versoendeksel en die voorhangsel tot bedekking; |
| Afrikaans 1983 | die ark met sy draaghoute, die deksel en die voorhangsel, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die ark en sy draaghoute, die versoendeksel, die voorhangsel wat dien as gordyn; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die kis, sy dra-pale, die deksel en die gordyn waaragter die kis staan, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die ark waarin die bewys van die ooreenkoms gehou word met die pale waarmee dit gedra word; die deksel wat bo-op die ark pas; die gordyn wat die tent in twee deel; |