Exodus 35:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die tabernakel, sy tent en sy bedekking, sy hakies en sy style, sy grendels, sy pilare en sy voetstukke, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die tabernakel met sy seile bo-oor, die hakies, die rame, die dwarsbalke en die regop pale met hulle voetstukke; |
| Afrikaans 1933/1953 | die tabernakel, sy tent en sy dekkleed, sy hakies en sy style, sy dwarshoute, sy pilare en sy voetstukke; |
| Afrikaans 1983 | die tabernakel met die tent daaroor, die kramme, die rame, die dwarslatte, die style met hulle voetstukke; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die •tabernakel, die tent, die bedekking, die hakies, die planke, die dwarshoute, die staanders en die voetstukke daarvan; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die tempel-tent en die seil wat bo-oor kom, sy hakies en sy rame, sy dwarspale, sy pale en sy voetstukke, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is baie dinge wat ons moet maak. Daar is die tent met die seile wat bo-oor kom; die hakies wat daaraan vasgewerk word; die panele en die dwarslatte wat hulle bymekaarhou; die silwer regop pale en hulle voetstukke; |