Exodus 35:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elke wyse van hart onder julle sal kom en alles maak wat die HERE beveel het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Almal onder julle wat die bekwaamheid het, moet kom om die dinge te maak wat die Here gesê het: |
| Afrikaans 1933/1953 | En almal wat kunsvaardig is onder julle, moet kom en alles maak wat die HERE beveel het: |
| Afrikaans 1983 | “Elke vakman onder julle moet kom help dat alles gemaak word wat die Here beveel het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat elkeen onder julle wat vaardig is, kom en alles maak wat die Here beveel het: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Al die ambagsmanne moet kom en hulle moet alles maak wat die Here gesê het: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Almal wat die kennis en die vaardigheid het, moet kom help om die tent te maak. |