Exodus 35:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het die hele vergadering van die kinders van Israel bymekaar laat kom en vir hulle gesê: Dit is die woorde wat die HERE beveel het, dat julle dit moet doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het al die Israeliete laat bymekaarkom. Hy het vir hulle gesê: “Hier is die voorskrifte wat die Here vir julle gegee het:
Afrikaans 1933/1953 Toe het Moses die hele vergadering van die kinders van Israel bymekaar laat kom en aan hulle gesê: Dit is die woorde wat die HERE beveel het, om dit te doen:
Afrikaans 1983 Moses het die hele gemeente van Israel bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Dit is die gebod wat die Here julle beveel het om te gehoorsaam:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het die hele volksvergadering van die Israeliete byeen laat kom en vir hulle gesê: “Dit is die sake wat die Here julle beveel het om te doen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het al die Israeliete bymekaargeroep en hy het vir hulle gesê: “Dit is wat die Here gesê het julle moet doen:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het al die Israeliete bymekaar laat kom. Hy het vir hulle gesê: