Exodus 34:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het hom gou gemaak en sy hoof na die aarde gebuig en aanbid.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het diep vooroor gebuig en begin bid.
Afrikaans 1933/1953 Toe het Moses hom gou na die aarde toe gebuig en neergeval
Afrikaans 1983 Moses het toe vinnig gebuig in eerbied
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het haastig op die grond gekniel en in aanbidding gebuig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het vinnig op die grond gekniel en hy het voor die Here gebuig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het dadelik op sy knieë gegaan en tot die Here begin bid.