Exodus 34:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het in die wolk neergedaal en daar by hom gaan staan en die Naam van die HERE uitgeroep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here kom toe in ’n wolk af, gaan staan by Moses en roep hardop sy eie Naam, “die Here”, uit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het neergedaal in die wolk en daar by hom gestaan. En Hy het die Naam van die HERE uitgeroep. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het in 'n wolk afgekom en daar by Moses kom staan en die Naam “die Here” uitgeroep. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het in die wolk neergedaal en daar by hom plek ingeneem en die Naam “die Here” uitgeroep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het toe in 'n wolk afgekom na die berg. Hy het by Moses gaan staan en Hy het sy Naam “die Here” hard gesê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het in ’n wolk afgekom en by Moses gaan staan. Hy het sy Naam “Die Here” uitgeroep. |