Exodus 34:35 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe die kinders van Israel die aangesig van Moses sien, dat die vel van Moses se gesig blink; en Moses het weer die sluier oor sy gesig gesit totdat hy ingegaan het om met hom te praat.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het sy gesig sien blink. Hy het daarom weer die doek oor sy kop gegooi totdat hy weer met die Here gaan praat het.
Afrikaans 1933/1953 sien die kinders van Israel die gesig van Moses, dat die vel van Moses se gesig blink; daarop trek Moses dan weer die sluier oor sy gesig, totdat hy ingaan om met Hom te spreek.
Afrikaans 1983 Wanneer die Israeliete sy gesig sien blink, trek Moses die doek oor sy gesig totdat hy weer met die Here gaan praat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en die Israeliete Moses se gesig sien, dat die vel van sy gesig stralend is, trek hy weer die sluier oor sy gesig totdat hy ingaan om met die Here te praat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het dan gesien dat Moses se gesig blink, en Moses het sy gesig met die sluier toegemaak totdat hy weer met die Here gaan praat.