Exodus 34:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarna het al die kinders van Israel nader gekom, en hy het hulle alles opdrag gegee wat die HERE met hom gespreek het op die berg Sinai. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hele volk het nadergekom, en Moses het alles oorvertel wat die Here vir hom op Sinaiberg gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daarna het al die kinders van Israel nader gekom, en hy het hulle alles beveel wat die HERE met hom gespreek het op die berg Sinai. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het al die Israeliete nader gekom, en hy het hulle alles beveel wat die Here vir hom op Sinaiberg gesê het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het al die Israeliete ook nader gekom, en hy het hulle alles beveel wat die Here vir hom op die berg Sinai gesê het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het al die ander Israeliete ook nader gekom, en Moses het vir hulle alles gesê wat die Here met hom op Sinai-berg gepraat het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe al die Israeliete by hom was, het Moses alles wat die Here vir hom op die berg Sinai gesê het, aan hulle oorgedra. |