Exodus 34:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het hulle geroep; en Aäron en al die owerstes van die vergadering het na hom teruggekeer, en Moses het met hulle gespreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het hulle egter nadergeroep. Toe Aäron en die leiers naderkom, het hy met hulle begin praat.
Afrikaans 1933/1953 Maar Moses het hulle geroep, en Aäron en al die owerstes in die vergadering het na hom teruggekom; en Moses het met hulle gespreek.
Afrikaans 1983 Eers toe Moses hulle nader roep, het Aäron en al die leiers van die volk na hom toe gekom, en hy het met hulle gepraat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Moses het na hulle geroep, en Aäron en al die leiers in die volksvergadering het teruggedraai na hom, en toe het Moses met hulle gepraat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Moses het hulle geroep, en Aäron en al die leiers van die volk het na hom toe gekom. Moses het met hulle gepraat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het hulle egter nader geroep. Toe Aäron en al die mans nader kom, het Moses met hulle begin praat.