Exodus 34:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het vir Moses gesê: Skryf vir jou hierdie woorde, want volgens die inhoud van hierdie woorde het Ek 'n verbond met jou en met Israel gesluit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het ook vir Moses gesê: “Skryf alles neer wat Ek vir jou sê. Dit is die bepalings van my verbond met Israel.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het die HERE vir Moses gesê: Skrywe vir jou hierdie woorde op, want volgens hierdie woorde het Ek 'n verbond gesluit met jou en met Israel. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir Moses gesê: “Teken al hierdie gebooie op, want hierop berus my verbond met jou en Israel.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het toe vir Moses gesê: “Skryf jy hierdie woorde neer, want in ooreenstemming met hierdie woorde het Ek met jou en met Israel 'n verbond gesluit.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: “Jy moet hierdie woorde neerskryf, want Ek het dit vir jou gesê toe Ek 'n verbond gemaak het met jou en met die Israeliete.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir Moses gesê: “Skryf hierdie woorde neer. Hulle is die reëls vir my ooreenkoms met jou en Israel.” |