Exodus 34:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Drie maal in die jaar sal al jou seuns voor die HERE HERE, die God van Israel, verskyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Drie keer elke jaar moet al die mans voor die oppermagtige Here, die God van Israel, kom aanbid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Al jou manspersone moet drie maal in die jaar voor die aangesig van die Here HERE, die God van Israel, verskyn. |
| Afrikaans 1983 | “Drie keer per jaar moet alle mans voor My, die Here, verskyn, voor My, die Here die God van Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Drie keer per jaar moet al die manlike persone wat by jou is voor die Heer, die Here, die God van Israel, verskyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mans moet elke jaar drie maal na My toe kom om My te aanbid. Ek is die Here, die God van die Israeliete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | By al drie hierdie feeste moet al jou mansmense die Here, die God van Israel, by sy woonplek kom aanbid. |