Exodus 34:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al wat die matriks oopmaak, is myne; en al die eersteling onder jou beeste, bees of kleinvee, wat manlik is.
Afrikaans (NLV) 2011 “Alles wat eerste gebore is en manlik is, behoort aan My. Jou seun of jou bees of skaap wat eerste gebore word, is Myne.
Afrikaans 1933/1953 Alles wat die moederskoot open, is myne; ook al jou vee wat manlik is, die eerstelinge van beeste en kleinvee.
Afrikaans 1983 “Elke eersgebore seun behoort aan My; so ook al die manlike eerstelinge van julle beeste en skape.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elke eersteling van die moederskoot behoort aan My – dit is al jou manlike vee, die eerstelinge van beeste en kleinvee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Elke oudste seun wat gebore word, behoort aan My, en ook die oudste bul-kalwers en ram-lammers.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Al die eerste manlikes wat ’n ma in die wêreld bring, behoort aan My. Dit is jou seun, maar ook die bees of die skaap wat eerste gebore word.