Exodus 34:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag vir jou geen gegote gode maak nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle mag nooit afgodsbeelde maak om te aanbid nie.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag vir jou geen gegote gode maak nie.
Afrikaans 1983 “Julle mag nie afgodsbeelde maak nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gegote beelde mag jy nie vir jou maak nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle mag nie vir julle beelde van gode maak nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy mag nie vir jou ’n beeld maak wat uit metaal gegiet is om dit te aanbid nie.”