Exodus 33:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van Israel het hulle versierings by die berg Horeb uitgetrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vandat hulle van Sinai af weg is, het die Israeliete nie weer juweliersware gedra nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die kinders van Israel hulleself beroof van hul versiersels, van die berg Horeb af. |
| Afrikaans 1983 | Vandat hulle van Horebberg af verder getrek het, het die Israeliete nie meer juwele gedra nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vanaf die berg Horeb het die Israeliete toe hulle juwele afgehaal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het van toe af nie meer hulle juwele gedra nie. Dit was toe hulle weggegaan het van Sinai-berg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vandat hulle van die Horebberg af weg is, het die Israeliete nooit weer juweliersware gedra nie. |