Exodus 33:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal my hand wegneem, en jy sal my rugdele sien, maar my aangesig sal nie gesien word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer Ek verby is, sal Ek my hand wegvat en dan sal jy My van agter kan sien. Niemand mag My van voor af sien nie.”
Afrikaans 1933/1953 En as Ek my hand wegneem, sal jy My van agter sien; maar my aangesig kan nie gesien word nie.
Afrikaans 1983 Dan sal Ek my hande wegvat sodat jy My van agter kan sien. Niemand mag my gesig sien nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan sal Ek my handpalm wegneem, en jy sal My van agter sien. Maar my gesig mag nie gesien word nie. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal Ek my hand wegneem, en jy sal my rug sien, maar nie my gesig nie. Niemand mag my gesig sien nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer Ek verby is en my hand wegvat, sal jy My van agter af kan sien. Niemand mag My egter van voor af sien nie.”