Exodus 33:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE: Kyk, daar is 'n plek by My, en jy sal op 'n rots staan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sê verder vir hom: “Kom staan by hierdie rotse, hier by My. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het die HERE gesê: Kyk, hier is 'n plek by My waar jy op die rots kan gaan staan. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het verder gesê: “Maar hier by My is 'n plek waar jy op die rots kan staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê die Here: “Hier is 'n plek by My waar jy kan gereedstaan op die rots. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het ook gesê: “Hier is 'n plek by My waar jy op 'n rots kan staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom, hier is ’n rots waarby jy kan staan. |