Exodus 33:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Jy kan my aangesig nie sien nie, want niemand sal My sien en lewe nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sê toe vir hom: “Jy durf nie my gesig sien nie. Geen mens sal bly leef as hy sien hoe die Here lyk nie.”
Afrikaans 1933/1953 Verder het Hy gesê: Jy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan My sien en bly lewe nie.
Afrikaans 1983 Vir My kan jy nie sien nie, want geen mens kan My sien en bly lewe nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het verder gesê: “Jy kan nie my gesig sien nie, want 'n mens kan My nie sien en bly leef nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar jy mag nie my gesig sien nie, want as iemand My sien, dan sal hy sterf.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy mag egter nie my gesig sien nie. Geen mens sal bly lewe as hy die Here se gesig moet sien nie.