Exodus 33:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal 'n engel voor jou uit stuur; en Ek sal die Kanaäniete, die Amoriete en Hetiete en Feresiete, Hewiete en Jebusiete verdryf.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal ’n engel voor julle uitstuur. Ek sal die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete wat daar bly, uit die land verdryf.
Afrikaans 1933/1953 en Ek sal 'n engel voor jou uit stuur -- en die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete verdrywe --
Afrikaans 1983 Ek sal my engel voor jou uit stuur en Ek sal die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete verdryf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal 'n engel voor jou uit stuur, en Ek sal die Kanaäniete, die •Amoriete, die Hetiete, die Feresiete, die Hewiete en die Jebusiete verdryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek sal 'n engel voor julle stuur en Ek sal die Kanaäniete, die Amoriete, die Hetiete, die Feresiete, die Hewiete en die Jebusiete wegjaag uit die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal my hemelse boodskapper stuur om jou na dié vrugbare land te lei. Hy sal die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete wat daar bly, uit die land verdryf.