Exodus 33:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: Ek bid U, laat my U heerlikheid sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe vra Moses: “Kan ek nie maar u heerlikheid sien nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop vra hy: Laat my tog u heerlikheid sien. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Moses: “Laat ek tog net u magtige verskyning sien!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses sê toe: “Toon asseblief u heerlikheid aan my.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Moses: “Ek wil U asseblief sien wanneer U, die Koning, verskyn.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe vra Moses: “Kan ek maar asseblief sien hoe U lyk?” |