Exodus 33:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê vir hom: As U teenwoordigheid nie saam met my gaan nie, dra ons nie hiervandaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses sê vir Hom: “As U nie self saamgaan nie, moet U ons nie eers ’n tree van hier af laat beweeg nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê hy vir Hom: As U nie self meegaan nie, laat ons dan nie hiervandaan optrek nie. |
| Afrikaans 1983 | Toe het Moses vir Hom gesê: “As U nie self saamgaan nie, moet U ons nie van hier af laat wegtrek nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vir die Here gesê: “As u teenwoordigheid nie saamgaan nie, moet U ons nie van hier af laat optrek nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het vir Hom gesê: “As U nie self met ons saamgaan nie, dan moet U ons nie laat weggaan van hier nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Asseblief,” sê Moses vir die Here, “as U nie self saamgaan nie, moet U ons glad nie hiervandaan af laat weggaan nie. |