Exodus 33:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele volk het die wolkkolom by die ingang van die tabernakel sien staan, en die hele volk het opgestaan en aanbid, elkeen in sy tentdeur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer die volk die wolkkolom oor die tent se deur sien hang het, het hulle opgestaan en by die ingang van hulle tente gekniel om die Here te aanbid. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as die hele volk die wolkkolom sien staan by die ingang van die tent, staan die hele volk op en buig, elkeen aan die ingang van sy tent. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer die hele volk die wolkkolom by die ingang van die tent van ontmoeting sien staan, het elkeen by die ingang van sy tent gebuig in aanbidding. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die hele volk die wolkkolom by die ingang van die tent sien staan, het die hele volk opgestaan en elkeen by die ingang van sy tent in aanbidding gebuig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En wanneer al die mense die wolk by die ingang van die tent gesien het, dan het hulle almal opgestaan en elkeen het by die ingang van sy tent gebuig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer die volk die wolk oor die tent se ingang sien hang, het hulle uitgegaan en by die ingang van hulle tente gekniel en tot die Here gebid. |