Exodus 32:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die HERE vir Moses: Ek het hierdie volk gesien, en kyk, dit is 'n hardnekkige volk.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sê toe vir Moses: “Ek het nou gesien dat hierdie volk hulle eie kop gaan volg.
Afrikaans 1933/1953 Verder het die HERE vir Moses gesê: Ek het hierdie volk gesien, en kyk, dit is 'n hardnekkige volk.
Afrikaans 1983 Verder het die Here vir Moses gesê: “Ek het gesien dat dit 'n opstandige volk is hierdie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het ook vir Moses gesê: “Ek het hierdie volk deurgekyk – hulle is inderdaad 'n hardnekkige volk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Moses gesê: “Ek het na hierdie volk gekyk, en Ek het gesien hulle is baie hardkoppig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het sommer aan hulle gesien dat hulle ’n volk is wat hulle eie kop gaan volg.