Exodus 32:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het die volk geteister, want hulle het die kalf gemaak wat Aäron gemaak het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het ’n groot ramp oor die volk laat kom omdat hulle die kalf aanbid het wat Aäron vir hulle gemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het die HERE dan die volk getref, omdat hulle die kalf gemaak het wat Aäron vervaardig het. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het die volk met 'n ramp getref oor die kalf wat Aäron op hulle aandrang gemaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het die volk met 'n plaag getref oor die kalf wat hulle gemaak het, die kalf wat Aäron gemaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het die volk swaar gestraf omdat hulle die bul-kalf aanbid het wat Aäron gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het die volk met ’n plaag getref oor die goue kalf wat hulle Aäron vir hulle laat maak het om voor te bid. |