Exodus 32:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE vir Moses: Elkeen wat teen My gesondig het, hom sal Ek uitwis uit my boek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir Moses gesê: “Ek sal net die name van dié wat teen My oortree het, uitvee uit die boek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die HERE Moses geantwoord: Wie teen My gesondig het, die sal Ek uitdelg uit my boek. |
| Afrikaans 1983 | Maar die Here het hom geantwoord: “Nee, Ek sal hulle wat teen My gesondig het, se name uit my boek uitvee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het egter vir Moses gesê: “Wie ook al teen My gesondig het, hom sal Ek uit my boekrol uitwis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: “Nee, die mense wat teen My gesondig het, dit is húlle name wat Ek sal uitvee uit my boek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here antwoord hom toe: “Ek sal net dié wat verkeerd gedoen het se name uit my boek uitvee. |