Exodus 32:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Moses na die HERE teruggekeer en gesê: Ag, hierdie volk het 'n groot sonde begaan en vir hulle gode van goue gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het toe teruggegaan na die Here toe. Hy het vir Hom gesê: “Ag tog, Here, hierdie volk het ’n verskriklike sonde gedoen. Hulle het vir hulle ’n afgod van goud gemaak.
Afrikaans 1933/1953 En Moses het na die HERE teruggegaan en gesê: Ag, hierdie volk het 'n groot sonde begaan en vir hulle goue gode gemaak.
Afrikaans 1983 Moses het toe na die Here toe teruggegaan en gesê: “Hierdie volk het 'n ernstige sonde gedoen deur vir hulle 'n god van goud te maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het toe na die Here teruggekeer en gesê: “Ag, hierdie volk het 'n groot sonde gedoen. Hulle het vir hulle 'n god van goud gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het toe teruggegaan na die Here toe en gesê: “Ag, Here, die volk het sonde gedoen, 'n baie groot sonde. Hulle het vir hulle 'n god van goud gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het teruggegaan en tot die Here gebid: “Ag tog, Here, hierdie volk het ’n verskriklike fout gemaak. Hulle het vir hulleself ’n god van goud gaan staan en maak.