Exodus 32:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Levi het gedoen volgens die woord van Moses, en daar het van die volk daardie dag omtrent drie duisend man geval.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Leviete het net so gemaak soos Moses gesê het. Ongeveer 3 000 mans het daardie dag gesterf.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Levi het gehandel volgens die woord van Moses, en daar het van die volk op die dag omtrent drie duisend man geval.
Afrikaans 1983 Die Leviete het gedoen wat Moses gesê het, en daardie dag is sowat drie duisend om die lewe gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Leviete het toe gemaak soos Moses gesê het, en daar het daardie dag ongeveer drieduisend man van die volk geval.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Leviete het gedoen wat Moses gesê het. Hulle het daardie dag omtrent 3 000 mans doodgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Leviete het gedoen wat Moses gesê het. Daardie dag is daar ongeveer 3 000 mans dood.